Maine

Deelstaat Maine
alt alt
Vlag van Maine Seël
Bynaam(e): The Pine Tree state
alt
Kaart van die Verenigde State met Maine uitgelig
Amptelike taal(e) Engels
Gesproke taal(e) Engels, Frans
Hoofstad Augusta
Grootste stad Portland
Area  39ste in die V.S.
 - Totaal 86 542 km2
 - Wydte 338 km
 - Lengte 515 km
 - Water 11 683 km2
 - % water 13,5 %
 - Breedtegraad 42°58' N tot 47°28' N
 - Lengtegraad 66°57' W tot 71° 5' W
Bevolking  40ste in die V.S.
 - Totaal 1 328 361
 - Digtheid 15,3/km²/km2
38de in die V.S.
Hoogte  
 - Hoogste punt Mount Katahdin
1 606 m
 - Gemiddeld 180 m
 - Laagste punt Atlantiese Oseaan
seevlak
Toetrede tot die Unie  15 Maart 1820 (23ste)
Goewerneur Janet Mills (D)
Luitenant-Goewerneur Troy Jackson (D)
Wetgewer Maine Wetgewer
 - Hoërhuis Senaat
 - Laerhuis Huis van Verteenwoordigers
V.S. Senatore Susan Collins (R)
Angus King (I)
Tydsone Oostelike tyd: UTC-5/-4
Afkortings ME US-ME
Webblad www.maine.gov

Maine (Engels: State of Maine) is die grootste van die deelstate van Nieu-Engeland, geleë in die uiterste noordooste van die Verenigde State van Amerika waar dit die oostelike helfte van Nieu-Engeland vorm. Maine is gestig op 15 Maart 1820. Die deelstaat grens aan die Atlantiese Oseaan in die ooste en die suide, New Hampshire (as enigste Amerikaanse deelstaat) in die weste en die Kanadese provinsies van Quebec en New Brunswick in die noordweste en noordooste. Sowat tagtig persent van Maine is bebos met dennebome (Engels: pine trees) - vandaar die bynaam Pine Tree State.

Die hoofstad is Augusta en die grootste stedelike nedersetting is Portland.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search